Radio

Prisma met een voelhoring
Met een oor.
Prisma met baie bekoring
Wat mense laat hoor.

Nota: ek dink ek het dit geskryf in standerd 7... Klasmaat Gert se broer het dit iewers uitgedelf - dalk 'n skooljaarboek. 
Eers het ek dit nie herken nie, maar hoe meer ek daarna kyk, hoe meer lyk dit of dit tog my denke weerspieel.